Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sal in vredestyd sterf en soos die mense wierook gebrand het ter ere van jou voorvaders, die vroeëre konings wat jou voorgangers was, so sal die mense dit vir jou doen. Hulle sal oor jou treur en sê: “Ons arme koning.” Ek het hierdie belofte gemaak, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:5 in konteks