Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

sal Ek die nageslag van Jakob en die nageslag van my dienaar Dawid verwerp en nie meer een uit sy nageslag vat om te regeer oor die nageslag van Abraham, Isak en Jakob nie. Ek sal hulle lot verander en medelye met hulle hê.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:26 in konteks