Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Grond sal vir silwer gekoop word, kontrakte sal geskryf word met seëls daarop en getuies daarvan. Dit sal gebeur in die gebied van Benjamin en in die omgewing van Jerusalem, in die stede van Juda: in die stede van die Bergland en van die Laeveld en in die stede van die Suidland. Ek sal hulle lot verander, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:44 in konteks