Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal hulle bymekaarmaak uit al die lande waarheen Ek hulle verjaag het in my gloeiende toorn en in my groot woede. Ek sal hulle hierheen terugbring en hulle sal hier rustig kom woon.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:37 in konteks