Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het hoogtes vir Baäl gebou in die Ben-Hinnomdal om hulle seuns en dogters vir Molek as offers te laat verbrand. Ek het hulle dit nie beveel nie; so 'n afskuwelike gedagte om vir Juda te laat sonde doen, het nie eens by My opgekom nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:35 in konteks