Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

U volk het gekom en dit in besit geneem, maar hulle was ongehoorsaam. Hulle het nie u wet onderhou nie, hulle het nie gedoen wat U hulle beveel het om te doen nie. Daarom het U al hierdie rampe oor hulle laat kom.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:23 in konteks