Hulle hou aan om vir dié wat My minag,te sê: “Die Here sê daar sal vrede vir julle wees.”Vir dié wat hardkoppig is, sê hulle:“Daar sal nie 'n ramp oor julle kom nie.”