Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here die Almagtige:Julle moenie luister na wat die profete sê nie,die profete wat vir julle as profete optree.Hulle wek vals verwagtings by julle,hulle praat oor visioene wat hulle self uitdink,nie oor wat die Here sê nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:16 in konteks