Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het iets afskuweliks onder Jerusalem se profete gesien:hulle hoereer, hulle lieg en bedrieg,hulle help dié wat verkeerd doen,met die gevolg dat niemand hom van sy verkeerde dade bekeer nie.Hulle het almal vir My soos Sodom geword,Jerusalem se inwoners het soos Gomorra geword.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:14 in konteks