Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

en daarna, sê die Here, sal Ek koning Sedekia van Juda, sy amptenare en die mense in die stad wat pes, swaard en hongersnood vrygespring het, oorlewer in die mag van koning Nebukadnesar van Babel, in die mag van hulle vyande, in die mag van dié wat hulle lewe soek. Die vyand sal die inwoners van Jerusalem afmaai sonder om te verskoon, sonder om jammer te kry, sonder genade.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:7 in konteks