Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

huis van Dawid! So sê die Here:Sorg dat daar elke dag reg geskied,red die mens wat beroof worduit die mag van die uitbuiter.As julle dit nie doen nie,sal my toorn ontvlam soos 'n vuuren brand sonder dat iemand dit kan blus.Dit sal gebeur oor die sonde wat julle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:12 in konteks