Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 19:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die huise in Jerusalem en die paleise van die konings van Juda sal soos die Tofetplek onrein wees, al die huise waar daar op die dakke wierookoffers gebring is vir die son, die maan en die sterre, en waar daar drankoffers uitgegiet is vir vreemde gode.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 19

Kyk Jeremia 19:13 in konteks