Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

sal daar altyd konings wees wat op die troon van Dawid sit en deur die poorte van die stad gaan met hulle amptenare. Die konings en hulle amptenare sal saam met die mense van Juda en die inwoners van Jerusalem op strydwaens en perde ry, en dié stad sal altyd bewoon word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:25 in konteks