Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volk vir wie hulle as profete opgetree het, sal in die strate van Jerusalem weggegooi lê, slagoffers van hongersnood en oorlog. Niemand sal hulle, hulle vrouens, hulle seuns of hulle dogters begrawe nie. Ek sal die kwaad wat hulle gedoen het, op hulle eie koppe laat afkom.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:16 in konteks