Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die woord van die Here het 'n tweede keer tot my gekom: Wat sien jy?Ek het geantwoord: “Ek sien 'n kokende pot in die noorde en dit kantel oor hiernatoe.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:13 in konteks