Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tog sal die getal van die Israeliete in die toekoms wees soos die sand van die see wat nie getel of gemeet kan word nie. Waar nou vir hulle gesê word: “Julle is Nie-my-volk-nie,” sal vir hulle gesê word: “Julle is kinders van die lewende God.”

Lees volledige hoofstuk Hosea 1

Kyk Hosea 1:10 in konteks