Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek het geslaap maar my hart het wakker gebly.Toe hoor ek die man wat ek liefhet, klop en hy sê:‘Maak vir my oop, my beminde bruid,my duif, my volmaakte!My kop is nat van die dou,my hare is nat van die nag se klammigheid!’

Lees volledige hoofstuk Hooglied 5

Kyk Hooglied 5:2 in konteks