Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle het baie gesaai, maar min geoes;julle het geëet, maar nie genoeg gekry nie;julle het gedrink, maar dors gebly;julle het klere aangetrek, maar nie warm geword nie;julle is soos 'n dagloner wat sy loonin 'n stukkende beursie steek.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:6 in konteks