Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Serubbabel seun van Sealtiël, en die hoëpriester Jesua seun van Josadak, en almal wat van die volk oorgebly het, ter harte geneem wat die Here hulle God gesê het, wat die profeet Haggai in opdrag van die Here hulle God gesê het. Die volk was vervul met ontsag vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:12 in konteks