Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die woord van die Here het deur die profeet Haggai gekom tot Serubbabel, seun van Sealtiël en goewerneur van Juda, en tot die hoëpriester Jesua seun van Josadak. Dit was op die eerste dag van die sesde maand in die tweede regeringsjaar van koning Darius.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:1 in konteks