Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Hooghartige mens wat hom deur sy rykdom laat mislei,sal nie in sy doel slaag nie,al is hy so gulsig soos die doderyk,so onversadigbaar soos die dood,al versamel hy al die nasies rondom hom,al maak hy gevangenes van al die volke.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:5 in konteks