Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 8:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

en al die lewende wesens wat by jou is, van watter soort hulle ook al is: voëls, diere en alles wat kruip. Hulle moet saam met jou uitgaan. Hulle moet wemel op die aarde en vrugbaar wees en baie word op die aarde.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 8

Kyk Genesis 8:17 in konteks