Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Juda het vir sy pa Israel gesê: “Stuur tog maar die kind saam met my sodat ons dadelik kan vertrek. Dan kan ons aan die lewe bly. So nie sterf Pa saam met ons en ons kinders.

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:8 in konteks