Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het gesê: “Die man het ons uitgevra na ons familie. Hy het gevra: ‘Leef julle pa nog? Het julle nog 'n broer?’ Ons het net geantwoord op hierdie vrae van hom. Hoe moes ons weet hy sou sê: ‘Bring julle broer hiernatoe’?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:7 in konteks