Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 41:45-46 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die farao het Josef Safenat-Paneag genoem en vir hom Asenat, dogter van Poti-Fera priester van On, as vrou gegee. Josef was dertig jaar oud toe hy in die diens van die farao die koning van Egipte getree het. Josef is van die farao af weg en het die land deurgegaan, die hele Egipte.

Lees volledige hoofstuk Genesis 41

Kyk Genesis 41:45-46 in konteks