Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 41:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die farao vir Josef laat roep en hulle het hom gou uit die tronk gehaal. Nadat hulle hom geskeer en ander klere aangetrek het, is hy na die farao toe.

Lees volledige hoofstuk Genesis 41

Kyk Genesis 41:14 in konteks