Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 41:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saam met ons was 'n Hebreeuse jongman, 'n slaaf van die hoof van die lyfwag. Ons het toe ons drome vir hom vertel, en hy het dit vir ons uitgelê. Hy het dit uitgelê volgens elkeen se droom.

Lees volledige hoofstuk Genesis 41

Kyk Genesis 41:12 in konteks