Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 40:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. 'n Ruk nadat Josef in die tronk gesit is, het 'n skinker en 'n bakker van Egipte se koning verkeerd opgetree teenoor hulle koning.

2. Die farao het kwaad geword vir sy twee amptenare, die hoof van die skinkers en die hoof van die bakkers.

Lees volledige hoofstuk Genesis 40