Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 38:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar toe hulle haar wou gaan haal, stuur sy 'n boodskap na haar skoonpa toe: “Die man aan wie hierdie goed behoort — ek het by hom swanger geword. Stel vas aan wie hierdie seëlring met die ketting en die kierie behoort.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 38

Kyk Genesis 38:25 in konteks