Toe sê sy broers vir hom: “Jy verbeel jou jy sal oor ons koning word. Dink jy dalk jy sal oor ons regeer?”Oor sy drome en sy praatjies het hulle 'n nog groter afkeer van hom gekry.