Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 37:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Israel vir hom: “Gaan kyk of alles nog reg is by jou broers en met die kleinvee en kom vertel my alles.”Israel het hom van die laagte by Hebron af gestuur na Sigem toe.

Lees volledige hoofstuk Genesis 37

Kyk Genesis 37:14 in konteks