Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 33:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Esau het opgekyk en die vrouens en kinders gesien en toe sê hy: “Wie is al hierdie mense by jou?”Jakob het geantwoord: “Dit is die kinders wat God in sy liefde aan my gegee het.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 33

Kyk Genesis 33:5 in konteks