Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die wagters antwoord: “Ons kan hulle nie laat suip voor al die troppe hier bymekaar is nie. Dan word die klip van die bek van die put afgerol en laat ons die vee suip.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:8 in konteks