Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jakob vir Ragel, die dogter van sy ma se broer Laban, sien met haar pa se kleinvee, het Jakob nader gekom en die klip van die put af weggerol en Laban se kleinvee laat suip.

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:10 in konteks