Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:48 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het gekniel en tot die Here gebid. Ek het Hom, die God van Abraham wie se slaaf ek is, geloof omdat Hy my reg gelei het om die dogter van die broer van my eienaar te kry as vrou vir sy seun.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:48 in konteks