Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:46 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy laat toe gou haar kruik van haar skouer af sak en sê: ‘Drink gerus! Ek sal u kamele ook water gee.’ Ek het toe gedrink en sy het die kamele ook water gegee.

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:46 in konteks