Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 24:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Aan die Here die God van Abraham wie se slaaf ek is, kom die lof toe! Die Here het nie sy troue liefde van my eienaar weerhou nie en vir my het die Here reguit gelei na die huis van my eienaar se broer toe.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 24

Kyk Genesis 24:27 in konteks