Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 21:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vroeg die volgende môre het Abraham kos gevat en 'n velsak water en dit vir Hagar gegee. Hy het dit saam met die kind op haar rug gesit en haar weggestuur. Sy is toe weg en het in die Bersebawoestyn rondgeswerf.

Lees volledige hoofstuk Genesis 21

Kyk Genesis 21:14 in konteks