Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 21:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar God het vir Abraham gesê: “Moenie sleg voel oor die kind en oor jou slavin nie. Luister na alles wat Sara vir jou sê, want uit Isak sal jou nageslag gebore word.

Lees volledige hoofstuk Genesis 21

Kyk Genesis 21:12 in konteks