Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het gehoor wat jy oor Ismael gesê het. Kyk, Ek seën hom ook. Ek maak hom vrugbaar, en Ek sal sy nakomelinge baie maak. Uit hom sal daar twaalf heersers stam, en Ek sal hom 'n groot nasie laat word.

Lees volledige hoofstuk Genesis 17

Kyk Genesis 17:20 in konteks