Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 17:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar God het vir Abraham gesê: “Nee, jou vrou Sara sal vir jou 'n seun in die wêreld bring. Jy moet hom Isak noem. Ek sal my verbond met hom hou as 'n blywende verbond, en ook met sy nageslag.

Lees volledige hoofstuk Genesis 17

Kyk Genesis 17:19 in konteks