Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 14:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Abram hoor dat sy familielid weggevoer is, het hy sy volgelinge, drie honderd en agtien slawe wat by hom gebore is, hulle wapens laat vat en die konings agtervolg tot by Dan.

Lees volledige hoofstuk Genesis 14

Kyk Genesis 14:14 in konteks