Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 1:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het God gesê: “Let op! Ek gee aan julle al die plante wat saad gee op die hele aarde; ook al die bome wat vrugte dra en saad gee. Dit sal julle kos wees.

Lees volledige hoofstuk Genesis 1

Kyk Genesis 1:29 in konteks