Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 1:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het God hulle geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar, word baie, bewoon die aarde en bewerk dit. Heers oor die vis in die see, oor die voëls in die lug, oor al die diere van die aarde, ook oor die diere wat op die aarde kruip.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 1

Kyk Genesis 1:28 in konteks