Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ester het weer met die koning gepraat. Sy het voor hom gekniel, gehuil en hom om genade gesmeek. Sy het hom gevra om die bose plan wat Haman die Agagiet teen die Jode beraam het, ongedaan te maak.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:3 in konteks