Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mordegai het as voog opgetree vir Hadassa, dit is Ester, die dogter van sy oom, want sy was 'n weeskind. Dié meisie was mooi, sy was baie mooi. Ná die dood van haar pa en ma het Mordegai haar as dogter aangeneem.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:7 in konteks