Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal jou nie verskoon nie,jou nie jammer kry nie.Ek gaan die straf vir wat jy gedoen het, oor jou laat kom;jou afskuwelike dade sal jou inhaal.Dan sal jy besef dat dit Ek, die Here, is wat jou straf.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:9 in konteks