Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 43:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man met die meetstok het vir my gesê: “Mens, so sê die Here my God: Die voorskrifte oor die bring van offers op die altaar en die sprinkel van bloed teen hom sal soos volg wees: die dag wanneer hy klaar gebou is,

Lees volledige hoofstuk Esegiël 43

Kyk Esegiël 43:18 in konteks