Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:17-20 Afrikaans 1983 (AFR83)

17. Toe meet hy die noordekant, ook twee honderd en vyftig meter lank,

18. en die suidekant, ook twee honderd en vyftig meter lank.

19. Daarna het hy omgegaan na die westekant toe en daar gemeet, ook twee honderd en vyftig meter.

20. Hy het die muur rondom gemeet aan al vier kante. Die lengte was twee honderd en vyftig meter en die breedte twee honderd en vyftig meter. Die muur was die grens tussen die gewyde gebied en die wêreld daarbuite.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42