Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die muur rondom gemeet aan al vier kante. Die lengte was twee honderd en vyftig meter en die breedte twee honderd en vyftig meter. Die muur was die grens tussen die gewyde gebied en die wêreld daarbuite.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:20 in konteks